Vlerke

Posted on Thu June 17, 2021.

Laërskool George Suid in samenwerking met Loerie Guest Lodge

Laerskool George-Suid is trots geanker in sy waardes en streef na uitnemendheid op alle gebiede.

As gemeenskap skool is die ontwikkeling en bemagtiging van leerders, personeel, bestuur en ouers, prioriteit.

Hierdei werkswyse word uitgebrei deur die vestiging van Vlerke. Vlerke bied vars en waardevolle verrykinggeleenthede aan individue en professionele persone. 

Registreer nou om deel te word van die nuwe gemeenskap.

Gee jou drome Vlerke.

Registrasie is gratis.